Na oorverdowende versoeke is ek genoodsaak om n kiekie album te begin van vervloë dae toe ons met elke verjaardag nog dieselfde ouderdom behou het vir sowat 20 jaar. Toe, na 50, toe begin die slide: kliek-omte-groei
Die Hoofraad, sans n paar lede
Lawwe spul jollie pelle
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Comment *
Name
Email
Website
5 Responses to OU KIEKIES